BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.33.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://worshipcentre.co.za/
X-WR-CALNAME:White River Worship Centre
X-WR-CALDESC:
X-WR-TIMEZONE:UTC
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
X-LIC-LOCATION:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20260802T093323
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-e60e81c4cbe5171cd654662d9887aec2@worshipcentre.co.za
DTSTART;TZID=UTC:20250926T080000
DTEND;TZID=UTC:20250928T180000
DTSTAMP:20250324T064749Z
CREATED:20250324
LAST-MODIFIED:20251006
PRIORITY:5
SEQUENCE:2
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Woman’s Conference – Ignis Arai
DESCRIPTION:1. Psalm 23:5\nU berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.\n\nOns sit aan tafel saam met God maar dan verskuif ons, ons aandag en verloor ons fokus.\nOns laat dan toe dat ons die veihand langs ons sit.\nOns entertain al die leuns, hartseer, storms ens ons fokus op God verloor.\n\nPsalm 77:2\nMy stem is tot God en ek roep, my stem is tot God, dat Hy na my kan luister.\n\nEk moet my stem gebruik en tot God nader.\nVra vir n rein hart en fokus net op God.\nGod sal jou genees en jou in Sy arms toe vou.\n\n2. Ignis Agi\nDIE VUUR VAN DIE ALTAAR\nGod gee vir jou n spasie , tyd en seisoen.\nHebr 12:29\nWant onse God is n verterende vuur.\n*Ons moet al ons bekommernisse, seer , verwerping, vernedering ens op die altaar sit.\nGod sal al daardie offerings:\n( bekommernisse, seer, verwyte, pyn, beskuldigings, verwerping ens) met vuur op die altaar verbrand.\nNiks sal oorbly op die gebrande altaar nie\nRigters 13: 20\nToe die vlam van die altaar opstyg na bo, het die Engel van die Here in die vlam van die altaar opgevaar, en Manòag en sy vrou het dit gesien en met hulle aangesig op die grond geval.\n*Die vuur sal vanaf die altaar op gaan na die hemel.\nJou seisoen gaan verander, maak n keuse en gee dit wat jou in die aarde vashou vir God.\nLaat die vuur van God dit verteer wat jou gevangene hou hier op aarde.\nJou swakheid – God se krag\nJou leegheid – God se volheid\nJou seer- God se genade\nJohannes 43 en 44\nEn nadat Hy dit gesê het, het Hy met n groot stem geroep: Lasarus, kom uit!\n44 : En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met n doek. Jesus sê vir hulle : Maak hom los en laat hom gaan.\n* êrens is daar nog n grafdoek om jou gedraai.\nMaak daardie grafdoek ( seer, pyn, verwerping, depressie, egskeiding, finansies ens) los en gee dit vir God.\nPsalm 139: 14\nEk loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is, wonderbaar is U werke! En my siel weet dit alte goed.\n* God het jou by jou naam geroep.\nJy is nie n ongeluk of n per toeval nie.\nGod het jou uniek geskape, eie vinger afdruk, persoonlikheid.\nGeskape soos God se beeld.\nWie is jy?\nVoorbeelde van 3 vroue\n1. Ester\n* weeskind, alleen tussen vreemde vroue in koning se harem\n* sy word die koningin\n* sy moet kies om op te staan vir haar volk en die risiko loop dat syself , haar gesin en volk dood gemaak word omdat sy van Joodse afkoms is.\n2. Debóra\n* in n gesags/ leiers posissie\n* ons vroue word onderdruk, ons stemme word nie gehoor nie\n* wat is jou doel ( purpose) in die lewe\n3. Vrou by die put\n* sy is naam loos\n* skaam oor haarself\n* gaan haal water laat in die middag om kontak te vermy met ander vrouens.\n* Jesus het haar geken en het haar lewe vir haar geopenbaar.\nWatter vrou is jy?\nPlaas jou gebrokenheid en begasie op die altaar sodat God se vuur dit kan verteer.\nVerwys na Spreuke\nThe 3 principles to live the life of God\n* wisdom\n* knowledge\n* understanding\nDie vyhand het te lank ons vroue se stemme stil gemaak.\nGod het ons as man en vrou geskape, maar die vroue se stemme word nie toegelaat om gehoor te word nie.\nAgnis Agai = The Fire of Action\nDis tyd dat ons vroue, ons regmatige plek in neem en ons stemme weer sal laat hoor.\nOns as vroue moet sorg dat die volgende in plek kom:\n\nbeginsels\nnormes\ngrense\nwaardes\n\nWat gaan jy agter laat as jou nalatenskap?\nMiga 7:19\nHy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede vertree, ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.\n\nvra om vergifnis\nloop weg van alles wat jou pla en gee dit vir God\n\nJesaja 52:7\nHoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep, wat aan Sion sê: Jou God is Koning!\n* jou voete is mooi en uniek\n* jou voete wys voorentoe\n* jy loop in geregtigheid en saam met die Heilige Gees\nWat los jou voetspore agter ?\n* vrede\n* liefde\n*genade\n* niks van slegte verlede , want jy het dit alles op die altaar geoffer.\nKry jou gedagtes, mond en hart in lyn met God.\nLaat die vuur in jou brand en die Heilige Gees jou ly.\nLaat jou stem weer gehoor word want jy is die :\n* vrou\n* kerk\n* bruid\n* liggaam van God\n
URL:https://worshipcentre.co.za/events/womans-conference-ignis-arai/
ORGANIZER;CN=Marelize Janse van Rensburg:MAILTO:info@worshipcentre.co.za
LOCATION:24 Ruimsig Road, Kingsview White River, 1240
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://worshipcentre.co.za/wp-content/uploads/2025/03/WomansConference26Sep2025.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR
